SO KAMP MENS in 'n JAPTRAP, 20 minute met alles opgeslaan met hierdie silwer skoon 2009 Regal 4-Bed karavaan met AIRCON, ruim SPLINTERNUWE QUICK PITCH aluminium-raam puik kwaliteit AWNING met kante rondom , gaas, vensters en deure.
R145,000