Verkoop my karavaan. Hy is nog baie netjies en in n baie goeie kondisie. Hy het 2 tente met al sy pale en n grondseil. Sy yskas radio en ligte werk alles.
R40,000