2003 Mercedes Benz C180 compressor C180 compressor
Goeie dag almal ek verkoop my kar vir R45 000 ales is reg hy is op die pad en papiere is in orde kontak of whatsapp my by die nommer 064 693 9051 vir foto's of verdere inligting gesende dag vir almal