Goed opgepaste 2003 Jurgens Fleetline wat in storage gestoor is met tent ens 12000BTU Lugversorging Nuwe Jurgens rims en bande Netjiese opgepaste woonwa Ons is in Brits Watts app asb 0813622158 As advertensie nog op is is dit nog beskikbaar
R120,000