1996 Gypsey Caravette 6 baie mooi opgepas vir sy jare, ingesluit n Add a Room ,volledige tent, asook n Rally canopy, spaarwiel. Hierdie karavaan is beslis die moeite werd asook n goeie belegging. Die karavaan se Natis dokumentasie is op datum. Pieta 0662970844
R55,000