2011 Sprite Sprint. Baie netjies en silverskoon. Lekker klein en reg vir 2/3 mense. Weeg slegs 916kg. Voledig toegerus met n lekker groot yskas/vrieskas. Die karavaan is 100% kamp gereed.
R130,000