Die baie mooi 2008 Jurgens Exlusive is beskikbaar by GT Caravan and Camping Nelspruit. Die karavaan kom met baie extras. Karavaan het twee nuwe aste asook vier nuwe bande. Karavaan kom met: Vol Tent. Ralley Tent. Grond Seil. Buite Opwas gedeelte met kraan. Buite Aluminium Tafels. Neus Kombers. Movers. Eiland Bed. Eet hoek verander in See more
R279,900