Besigtiging: Rietfontein, Pretoria Kontak: Christa Swart 082 653 7541 INGESLUIT: * Voltent met pale * Rally tent met pale * Add-on-room met pale * Lugversorger (onlangs gediens) * Splinternuwe Bamboo matras * Splinternuwe bande * Sleep voorruit cover * Spaarwiel Kombuis is omskep vir gerieflike gebruik. Karavaan is in 'n uitstekende kondisie! Gereed vir kamp!
R129,000