Die prys is onderhanelbaar. Kom met microgolf, nuwe yskas/vrieskas, spaar band rally tent met grondseil, pale en penne.Het geyser ook in en water pomp. Sleep soos n droom. Net 950kg.
R50,000