Gypsey 3 1987 Model 5 Slaaper 2 Dubbelbeddens & Hangbed Groot Ys /vrieskas Gasstoof & Oond Mikrogolf, Wasbak Badkamer met Porta potty & wasbak Baie pakplek in die karavaan Voltent, Rally tent en grondseil Tente is baie mooi opgepas 1 Eienaar karavaan, Karavaan is in puik kondissie See more
R52,000