Alles wat nodig is om off the grid te kamp. 4 slaper 4 klere rakke binne Ligte binne en buite. 2 x batterye (genoeg om alles op te run) Battery Charger vanaf 220V. 2 x Sonpanele waarvan een los is. Volle kant seile Gas geyser Twee plaat gas-stoof Baie pak plek Watertenk Opwas area met warm en koue water
R265,000