1998 jurgens exclusive te koop of te ruil vir penta/palma vir selfde waarde. Die exclusive het n aircon, movers, groot yskas, ekstra frieskas, radio, al sy standaard tente, badkamer is uitgehaal vir ekstra pakplek, lisensie op datum, goeie kondisie. Vir meer fotos skakel my gerus 0824906052
R90,000