1995 Gypsey Caravette 5. Netjies en mooi skoon karavaan. Idiaal vir n gesin van 5. Vir sy ouderdom lyk hy nog baie goed. Sy rally kan aan sy voltent zip.
R52,000