Gypsey 4 6 Slaper karavaan 1985 Model Dubbelbed, 2 enkelbeddens, 2 hangmatte Wasbak, Gasstoof & Oond Badkamer met Porta potty & Wasbak Ys / Vrieskas oorspronklik (kan verander word na groot yskas) Kluis Voltent met Add on room, Rally tent Grondseil Die karavaan is in Uitstekende kondisie vir sy jaar model en gereed om te gaan kamp See more
R48,000