Jurgens Classique sytent te koop. Tent is redelik verbleik aan die buitekant maar nie aan die binnekant nie. Al die ritssluiters in werkende toestand.Slegs tent, geen pale nie. Rede vir verkoop, ek het nuwe tent gekoop.Prys onderhandelbaar.
R3,500