Kunsmark

Die BEKENDE GROOT WIT TENT is terug vanaf 24 Nov - 7 Jan 2024. Ons is reg agter Hart & Bosch Village op die R102 met groot pret vir die hele gesin. Daar is n treintjie, quad bikes vir groot en klein ,skop fietsies ens vir die jong span, terwyl Pappa by Dors n koue bier kan drink en Mamma kan lekker inkopies doen by die tent. Moet dit nie misloop nie, ons het baie nuwe uitstallers met die heerlikste eetgoed, geskenke en net lekker bederf. Hou n opening in jou vakansie skedule! Ons sien julle daar!!!!!

FREE

seller's name'
Name: Louis E
seller phone number
Location: Kwanonqaba
uploaded on
Date: 22 August, 2023

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 3
product image 1
Image 2 of 3
product image 2
Image 3 of 3