2007 Rmz 250. Soos is. Kort nuwe voor en agter band en n goeie diens. Bike staan lank en word nie gery nie. Voor shocks lek n bietjie,maar het 2 nuwe seels wat saam gaan.
R26,500