2018 Jurgens Xcape. Hierdie karavaan is reg vir daardie lekker Namibie trip waaroor jy al so baie gedroom het. Hy is in n uitsonderlike netjiese toestand. Alles is in n perfekte werkende toestand.
R260,000