Die karavaan is letterlik van heel voor tot agter oorgedoen. Nuwe canvas, nuwe matrasse, beddegoed, gordyne, eetgerei, groter yskas. Nuwe houtwerk, vloer mooi oorgetrek. Nuwe bande Hy het sy papiere en sy disc verval eers End Aug 2024. Jy laai net jou kos en jou klere en daar gaan jy.
R58,000