Opel corsa te koop Model 1998 Voertuig is reg u kan net in klim en ry Papiere in order Kontant koop R30000.00 GEEN AFBETALINGS OF RUILS Voertuig is in odendaalsrus Self kom haal. Vir meer inligting kontak asb 0730083986 of 0794054567
R30,000