Baie netjies! Aircon Hooftent en Rally extensie, met sye en voordeur (kan heeltemal toemaak Inverter (1000 Watt) met gel battery Groot yskas /vrieskas. Badkamer met stort wasbak en toilet. Buitekombuis sluit in: Gasstofie (2 plaat), nduksie stofie (1 plaat) Mikrogolf oond. Rakke en laaitjies Lisensie is op datum Awening (1 gebreekte stutpaal) See more
R162,000