Is jy in die mark vir projek karavaan, of iets wat jy langs die rivier of dam kan los vir verblyf? Kyk gerus na die Jurgens Exclusive. Kom met n vol tent wat in n baie goeie kondisie is, 2 x yskaste, eiland bed, sit area wat in bed omskep. Baie pakplek en die karavaan is ook in goeie kondisie met geen houtvrot. Kom met n dies en n 6 maande warranty. Skakel my gerus op 07een89422ses8.
R54,900