1995 model papiere op datum en beskikbaar. Voltent plus rally tent. Grondseil mikrogolf, yskas. Baie netjies. Reg vir kamp. Lisensie verval 2024. Onderhandelbaar
R62,000