Met die stygende prys van diesel,maak jou eie Biodiesel van gebruikte kookolie. Sonneblom,sowel as Palmolie kan gebruik word. In volle produksie kan jy tussen 340L-400L elke 2de dag vervaardig. Ek maak al amper 18 jaar Biodiesel. Rede hoekom ek verkoop,het groter Masjien laat bou. Die Biodiesel Plant is volledig,hoef niks te spandeer nie. Nie voldoende sein op plaas nie,net wifi,werk met Whats App. Geen BTW betaalbaar nie. Whats App:0824929752
R125,000