2007 Rmz 250. Bike rook bietjie agv lank staan so kort nuwe valvestem seels en kort nuwe voor en agter band. Rede vir verkoop. Bike staan net en word nie gery nie. Prys R23 000.00 NIE OHB en geen time wasters asb. Of te ruil vir n 2 stroke met min of meer selfde waarde.
R23,000 Now R22,000