Dit het tyd geword om die ou girl te verkoop. Sekerlik nog een van die beste oorspronklike voorbeelde van die spesifieke model in die land. Dit is die baie skaars fish tail Autovilla, en is baie skaars vandag in hierdie toestand. Die enigste Autovilla wat nie lyk asof hulle bloot n Jurgens karavaan op n kombie vasgeboud het nie.
R125,000