2.5 Thai spec navara te koop. Nuwe bande, brieke, shocks voor en agter. Stage 1 tuning, straight pipe van voor tot agter. Navara trimmings nuut. Bakkie tans in herstel, nuwe top word ingesit. Sal aan koper besorg word sodra als weer op hulle plek is. Geen verdere herstelwerk benodig nie. Sterk en pragtige bakkie.
R160,000