2003 toyota hzj79 series land cruiser te koop engine ratkas 4x4 en diffs is 100% reg en papiere is in order bakwerk het aandag nodig moet asb nie n nuwe land cruiser verwag teen die prys nie en ja jy gaan geld op die bakkie moet spandeer as jy hom wil mooi maak en soos n sandton 4x4 wil laat lyk vir plaaswerk is die bakkie reg as jy wil afshow by More
R145,000