Gypsy Caravette 1981. Goeie toestand vir model. Lisensie op datum. Binnekant nuut oorgedoen. EB lisensie nie nodig nie 650kg. Vol tent en rally.
R19,500