Silwerskoon en pragtig lyk en ruik nog splinternuut, want hy het al die jare in n motorhuis gestaan (op stutte om bande te beskerm) en is net drie keer vir vakansie gebruik. Die woonwa is volledig toegerus met al die standaardtoerusting naamlik noodwiel, waterkan, gasbottel, voltent, grondseil, 220 V geyser met binne en buitekrane, groot 220 V More
R270,000