Baie goeie toestand vir ouderdom. Daagliks in gebruik. Niks om te spandeer nie. Pas 500km trip gedoen. Binne ook baie netjies. Oortreksels van dag een af. Geen sonskade nie. 320k km. Enjin nog nooit oop nie. Elke 10000 gediens. 081 243 2695 Voertuig in Kimberley
R48,500