Ford Cortina bakkie 3L v6 tekoop. Bakkie is in n baie goeie kondisie. Baie mooi binne en buite. Papiere en op di pad. Inklim en ry. GEEN AFBETALINGS GEEN INRUILINGS Bakkie staan in Odendaalsrus self kom haal.
R45,000