Echo Namib Boskaravaan te koop in Klerksdorp. Baie ekstra's ingesluit asook sonpanele op die dak en Wildview batwing awning met sy kante. Vir enige navrae kontak Kobus op 082 851 3284
R220,000