1988 Sprite Sport Tent alleen. Is in goeie kondisie, met pale, tent penne, groot grondseil en nuwe stel gordyne vir tent vensters. Skakel gerus vir Willie van Wyk 083 462 2225
R4,000