2010 Gypsey Regal * Volle Tent met addisionele ritssluiting op verlengingsdak (Rally Tent). * Rally Tent en Add-a-Room * Grondseil, Penne, Pale en Toue * Ekstra matras gesny in die grote van standaard karavaan matras. * 12 000 BTU Lugversorging * 2 x Nuwe bande plus Nuwe spaarwiel (Gekoop Januarie 2023) * Gediens Oktober 2023 en versel * Yellow blade stabiliseerder * Lisensie op datum tot September 2024 Kontak Morne 082 616 6156 / 083 799 3624
R160,000