2005 Jurgens Classique karavaan tekoop. Geen papiere, geen houtvrot. Hy was in n ongeluk en die vorige eienaar het hom self opgebou weer. Perfek om by n dam te staan of vir kontrakteurs om in te bly. Sonder tente. Dis n goedkoop dak oor jou kop. R30000. 0847602728
R30,000