2006 Sprite Swing. Uitstekende kondisie Standaard tent met rally silverskoon met n masiewe added room aan die anderkant van karavaan. Byite kombuis met 2 plaat gas stoof en eetgerei. Grondseile ingesluit. Silverskoon binnekant. Travel blanket ingesluit Regop staan yskas met vrieskas asook mikrogolf binne karavaan. Papiere in orde en bande so te s nuut Kontak nommer 0828585106 CJ Claassens
R99,800