6 Bed Campride met harde kante te koop. Hierdie is 'n projek karavaan. Daar is niks binne nie, net die struktuur van die Bankies. Voltent, in baie goeie toestand. Daar is haelskade op die dak. Lisensie op datum. R15 000 ohb, of maak 'n aanbod.
R15,000