Die fiets is min gebruik en geen skade of krappe en gemaak vir teer pad of grondpad vir R3000 en nuut sal jy tussen R7000 of R8000 betaal.Reflex 29 er Technology, AVLANCHE series
R2,000