Mev

Wil net almal waarsku die man RW Botha en sy friende N Nortje en N van Vuuren ou hul is almal besig om mense uit hul geld te scam onder die voor wentsel dat jy n kar by mnr Botha gekoop het,mnr Nortje moet dan kamma di kar reg maak en mnr N van Vuuren moet die kar vervoer.(Towing maatskapy motovision) Daai kar kom nooit by jou uit nie en jy is jou geld kweit,baie mense sukkel al vir jare om hul geld terug te kry. Hul almal groot skelms en hul al 3 bly in Rowallan park PE

R123

seller's name'
Name: Cars, b
seller phone number
Location: Edenburg
uploaded on
Date: 20 December, 2023

Contact Seller

Loading recommendations...