Steek voelers uit om te kyk wat kan ek.kry vir my bakkie. Als werk soos dit moet Partial service history met klomp.invoice so oor die jare. Gebruik hom daagliks. Sal graag wil ruil vir n sgl cab diesel bakkie of n xtracab. Upgraded sound system met bakkie subwoofer en reverse camera Melvin and Moon seat covers Hella Spotlights 305kms op
R123,456