Bakkie is in puik kondisie 76000km op die klok vol diens rekord by toyota baie exstras op die bakkie. wheel arches nudgebar rollbar revo kit light covers door handle covers. Alle liners binne vervang met hout liners bakkie baie min gery meestal langpad. Prys is onderhandelbaar.
R550,000