Wil ons waentjie verkoop. Ons het n challenger waentjie wat ge-revamp is. Camp master explorer. 2009 Papiere is reg Rooftop tent, tenco Silwer seil x 1 opvou kassie 4 rakkies Portable aircon 4 kratte met sakkies 2 plaat gasstoof Beddegoed More
R35,000