2008 Jurgens Penta goeie toestand, nuwe yskas en microwave Nov ingesit, add a room, aircon Nov gediens, vol tent, nuwe bande, papiere en lic alles reg prys not neg enigste rede vir verkoop is upgrade
R180,000