Fort fiesta 2003 model 1300 Op die pad tot einde Oktober 2024 het papiere. Te koop vir R16000 ohb. Meyerton. Kooper moet self kom Haal. Kar het werk nodig so te koop AS IS. Kan inbox vir Fotos. Nie seker hoeveel is die kilos nie adverteer namens iemand. Sal kilos uitvind en op sit of aan stuur op navrae.
R16,000