Baie Netjiese Karavaan. 12/24V Oorspronklike Vrieskas 100% werkende toestand. Gas en Elektriese Warmwaterstelsel Rally Tent wat omskep is in voltent Badkamer Tent Eetgerei Bande Baie goeie kondisie Nuwe Spaarwiel
R150,000 Now R140,000