2011 Honda Jazz automatic.

Ek het 'n 2011 Wit Honda Jazz wat ek sal wil verkoop met volle diens rekord, die kar was 2 maande terug gediens maar die kar het volle diens rekord en hy is automaties, so betroubaar en die kar ry so lekker. Hy het amper 186150 km op die klok en ek het die kar met my eie geld gekoop, ek kyk mooi na al my karre.Ek sal na offers kyk van R80000 en op.

R85,000

seller's name'
Name: Voertuie v
seller phone number
Location: Pretoria
uploaded on
Date: 14 January, 2024

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5