1994 Gypsey Royal te koop vir R65000 of te ruil vir Double cab bakkie of SUV. Karavaan in goeie kondisie. Onlangs gediens. Lisensie op datum en papiere in orde. 2x Rally tente en 2 x adon room. Porta potie. Gas stoof en dubbel deur yskas. Oop vir offers.
R65,000