Kilos 137620 2014 Ford Kuga 1.6 Trend Manual Petrol Silver van Kleur Volle Diens Rekord In Daaglikse gebruik. Baie Lekker gesins kar. Kar baie mooi opgepas. Geen probleme Rede vir Verkoop. Het n ander kar.
R175,000