2015 Jurgens Classique te koop. Hierdie wa is pynlik netjies en altyd in n garage gestoor. Die Classique is perfek vir lank staan kampeerders wat hou van luukshede.
R340,000